Sarie

Het jy geweet?

-

. . . die ikoniese rockgroep Queen het ’n SuidAfrika­anse verbinteni­s. Tromspeler Roger Taylor en Sarina Potgieter, wat in Vanderbijl­park gebore is, het onlangs hul 10de huwelikshe­rdenking gevier. Hulle is al 16 jaar saam. Sy is ’n oudleerder van die Nasionale Kunsskool in Johannesbu­rg en het grimeer- en teaterkuns aan die Tshwane Universite­it van Tegnologie studeer. Sarina het lank in internasio­nale produksies gedans, maar is deesdae ’n bekroonde aktrise en vervaardig­er.

Instagram: #sarinapotg­ieter * Queen se Greatest Hits-album wat in 2021 al 40 jaar oud is en een van die topverkope­rs van alle tye, boer stééds op trefferlys­te in Brittanje en Amerika.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa