Sarie

ons wêreld

- DEUR SUZETTE TRUTER suzette.truter@sarie.com

MIELIE TOT DIE REDDING

In SA is koeriers besiger as ooit, maar die verpakking­splastiek wat asblik toe gaan, is nooit ’n mooi gesig nie. Nou is daar vir ondernemin­gs ekovriende­like verpakking wat jy op jou komposhoop kan gooi. Die Mielie Mailer word van mielies gemaak en breek binne 180 dae af sonder om skadelike stowwe vry te stel, vir grond ryk aan nitrate.

E-pos: hello@mieliemail­er.com; Instagram: @mieliemail­er

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa