Sarie

WAAR OF VALS?

-

’n 2020-peiling wat in 40 lande onder 80 000 mense oor hul mediagebru­ik gedoen is, toon 56% is bekommerd oor hul vermoë om te onderskei tussen wat waar en wat onwaar is op die internet. In SA is dit 72% – aansienlik meer vanweë die hoë gebruik van sosiale media. Bron: eighty20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa