Sarie

TROEF DIE OUDERDOM

-

Joernalis en jeugdige sestigplus­ser Jane Gordon het eers besef hoe dit moet voel om oud, kranklik en afhanklik te wees toe sy ná ’n motorongel­uk in die hospitaal beland. Sy het begin navors wat jou bestand teen die jare maak. In How Not to Get Old: One Woman’s Quest to Take Control of the Ageing Process deel sy wat sy in een jaar aangepak het – baldanse, meditasie, “brein-opleiding”, tekenklass­e (spesifiek van die menslike vorm), wateroefen­inge, gevorderde bestuursle­sse . . . Saam met haar besef jy jy’s nooit te oud om te leer nie – én dis goed vir jou.

(Orion, R355)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa