Sarie

Kopbande VINTAGE TOT MODERN

-

Rolanda Marais het een. So ook Lea Vivier, Amalia Uys, Minki van der Westhuizen . . . Die Jakop-kopband is stylvol, modieus én prakties. Kyk net die twee Pak weg, pak reg-aanbieders op Via met hul Jakop-kopbande!

Dit werk vir elke episode van vrouwees – of jy dit teater toe dra by jou rok en stewels, of om jou hare uit jou gesig te hou, sê skepper Jacobi de Villiers. Sy het van kleintyd lap saam met haar ma uitgesoek, en as lid van die Kaapstadse Operakoor die wêreld vol gereis, op markte gesnuffel en modes bekyk. In grendeltyd, midde-in haar eie “kraamverlo­f-lockdown” met haar tweede baba, het sy die kopbande begin – met wonderlike terugvoeri­ng. jakop.co.za of Instagram: @jakop_handgemaak

 ??  ?? Rolanda Marais
Rolanda Marais
 ??  ?? Lea Vivier
Lea Vivier

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa