Sarie

BETOWEREND­E SARIE WOON

-

Dit voel vir my of Kersfees vroeg hier is. Elke jaar is dit ’n hoogtepunt: as SARIE WOON op die rak is! Ek kan nie wag om by die huis te kom om te begin kyk nie. Ek maak vir my koffie, sonder my af en begin blaai. Binne oomblikke is ek in ’n ander wêreld, vergete is al die sleg om my. En ek begin droom. Weggevoer deur die mooiste foto’s.

Dis voorwaar een van die mooiste boeke wat ek in ’n lang tyd “beleef” het. Een woord: BETOWEREND!

Tania Bergh, Malmesbury

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa