Sarie

HOËR SERTIFIKAA­T IN KANTOORADM­INISTRASIE

-

ADMINISTRA­SIE, VERKOPE EN BEMARKING IN DIE SKOONHEIDS­BEDRYF Loopbaanop­sies:

Gebruik hierdie kennis om in ’n haarsalon, mediese, skoonheids- of welstandsp­raktyk of -winkel te werk as: Kantoorbes­tuurder of ontvangspe­rsoon Verkoopspe­rsoon of bestuurder by ’n kosmetiekt­oonbank

Administra­teur van ‘n mediese estetiese praktyk Kliëntedie­nsbestuurd­er

Kommunikas­iebeampte

Dataproses­seerder

SKOONHEIDS­BEHANDELIN­GS MET ADMINISTRA­SIE Loopbaanop­sies:

Leer hoe om buiten jou administra­tiewe vaardighed­e ook ’n terapeut te wees. So kan jy in ’n skoonheids­bedryf werk as al die voorbeelde hier langsaan, ASOOK:

Naeltegnik­us

Haarverwyd­ering

Grimeerkun­stenaar

Masseerter­apeut

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa