Sarie

ONTMOET JOU HARE SE NUWE REDDER

Met sy nuwe dubbelreek­s vir verswakte hare het Inoar die krag van die natuur ingespan. Die Résistance-reeks spog met twee weergawes wat die antwoord bied vir hare wat nuwe lewe, veerkrag en glans nodig het.

-

RÉSISTANCE LOTUS FLOWER

Met Lotusblom – wat vernuwings­vermoëns het – en Groentekol­lageen blaas Inoar Résistance Lotus Flower nuwe lewe in individuel­e hare en maak hulle baie sagter. Die produk is saamgestel om jou hare intens te herstel sodat dit kan gloei van pure gesondheid en lewe.

RÉSISTANCE BAMBOO FIBER

Résistance Bamboo Fiber is verryk met bamboesves­el, wat baie proteïen en selenium bevat. Dit herstel bros hare en versterk individuel­e haarstring­e, wat jou lokke met nuwe lewe laat vonkel. Die produk bevat biotien, ʼn vitamien wat verjonging­skragte het, groei aanmoedig en die hare van binne af behandel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa