Sarie

Maresa Pretorius, kunsdirekt­eur

-

Gemaklike glans – dis hoe ek hierdie viering opsom. Jy kan die warmte van die samesyn deur die kameralens aanvoel. Ek is mal oor die rok. Dis vleiend vir enige figuur, met driekwartm­oue wat perfek is vir die wispelturi­ge weer aan die Weskus. Die speling van teksture tussen druppelvor­mige blinkers en sagte materiaal weerspieël die natuur om hulle – see en fynbos – sonder om uitspattig te wees. Die V-rugkant is ’n verrassing.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa