Sarie

Hand aan hand die toekoms in

-

Pasmaat-horlosies uit Daniel Wellington se Iconic Link-reeks sal sorg dat ons bruidspaar altyd stylvol en betyds is. Die horlosies, wat ’n klassieke voorkoms met ’n moderne kinkel kombineer, het elk ’n luukse armband met skakels wat uit soliede staal bestaan. Dié prys ter waarde van R6 180 sluit in: Iconic Link se 32 mmroosgoud­horlosie met wit wyserplaat vir haar Iconic Link se 40 mm-silwerhorl­osie met swart wyserplaat vir hom

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa