Sarie

MART-MARI &KYLEWEN

’n Romantiese wegbreek na die Wild Coast Sun ter waarde van R35 000!

-

Ons Bruidspaar van die Jaar wen ’n viernag-wegbreek by Sun Internatio­nal se luukse Wild Coast Sun-oord op die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die prys sluit in: Verblyf in ’n junior suite vir vier nagte. Ontbyt en aandete. Toegang tot die Wild Waves Water Park by die Wild Coast Sun. Gaste kan onder meer kies uit ’n begeleide toer op die Mtamvuna-rivier tot ’n potjie gholf en bederfbeha­ndelings by die Mangwanani­spa. Die oord spog met ’n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan en die welige inheemse woud, asook ruim suites en luukse geriewe.

 ??  ?? * Die prys is onderhewig aan beskikbaar­heid en geldig van ’n Sondag- tot ’n Donderdaga­and
* Die prys is onderhewig aan beskikbaar­heid en geldig van ’n Sondag- tot ’n Donderdaga­and

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa