Sarie

JY NEEM BESLUITE GEBASEER OP EMOSIES

-

As die aandelemar­k daal, is die versoeking groot om jou beleggings te verkoop of sommer jou hele plan te los. Waak daarteen om besluite te neem wanneer jy emosioneel voel. Ons neem oor die algemeen ons slegste besluite wanneer ons angstig voel.

Hou by jou langtermyn­plan.

Gee jou beleggings ’n kans om te groei. Jou finansiële beplanner behoort jou in tye van onsekerhei­d aan die plan te herinner en te help om daarby te bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa