Sarie

JY GEE TE MAKLIK GELD AANLYN UIT

-

Aanlyn bankdienst­e en apps het dit baie maklik gemaak om geld uit te gee – dit voel nie eens soos geld uitgee nie. Dis maklik, gerieflik en gee jou meer tyd vir ander dinge. Oppas net dat jy ewe maklik in die skuld beland: Hou boek van jou uitgawes en waarop jy geld uitgee en kyk of dit in jou begroting pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa