Sarie

Ons vier fees

-

Kom, vier saam! Daar is iets in die lug, sê Nataniël, die wete dat feestyd ’n geskenk is. Ons dek dus ’n tafel in wit en room, goud en glas, en steek kerse aan. Draai presente toe, hang ruikers en kranse. Ons onthou met ’n spyskaart vol nostalgie, maar kyk ook vorentoe. Trek mooi aan, tooi ons lippe in rooi en skep ’n tikkie drama en glans. Ons vier styloombli­kke saam met geliefdes. Want dis Kersfees, ook Nuwejaar en voor ons weet, Valentynsd­ag

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa