Sarie

DIE GEHEIM VAN KLERE WAT LANGER HOU

Skip Anti-Ageing* Detergent bevat al die kenmerke wat jou klere langer nuut sal laat lyk

-

Sommige klere maak nóú ’n stelling. Ander hou vir generasies. Ongeag of jy die pas aangee met die nuutste modes of eerder praktiese klere koop, daar is ’n wasgoedopl­ossing wat jou klere langer sal laat nuut lyk. Nes ons ons liggaam en vel voortduren­d moet vernuwe, moet ons ook die vesels van materiale beskerm en bewaar.

Bonus? Om die lewe van jou klerekas te verleng is ook goed vir die planeet!

Versorg jou klere – vir jare se dra

Ja, ons almal wil graag daardie kosbare kledingstu­kke wat ons deur die jare aangekoop het langer laat hou, en die nuwes versigtig hanteer sodat hulle langer as een seisoen nuut sal lyk. Ons doen ons bes om ons klere op te pas, maar wasdag maak dit nie altyd moontlik nie. En wie het nóg iets nodig om oor bekommerd te wees? Daarom stel Skip bekend: ’n wasmiddel met teen verouderin­g s kenmerke *. Alles wat jy nodig het ineen gerieflike produk.

Gereed om iets nuuts te beproef?

Waspoeiers en versagmidd­els kan hul tol op klere eis – maar nou kan jy jou klerekas ’n ekstra hupstoot gee. Net een klein veranderin­g kan soms ’n reuse-verskil maak.

Hoe werk dit? Skip Anti-Ageing* Detergent gebruik Fibre C are Technology™ en teen verouderin­g s ensieme wat die vesels van jou klere diep binnedring. Dit bedek die materiaal en beskerm elke vesel afsonderli­k om jou klerekas teen verouderin­g te beskerm.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? VERWYDER VLEKKE BEHOU WIT KLEUR BEHOU KLEUR VERWYDER DONSIES VERHOED VERHARDING
VERWYDER VLEKKE BEHOU WIT KLEUR BEHOU KLEUR VERWYDER DONSIES VERHOED VERHARDING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa