Sarie

HOEKOM JY DOL SAL WEES OP SKIP ANTI-AGEING*-VERSAGMIDD­EL

-

Die nuwe Skip Anti-Ageing* Detergent sal jou geliefde kledingstu­kke nuut en vars laat lyk!

Skip het reeds langer as 55 jaar ervaring in die wasmiddelb­edryf. Dié handelsmer­k is in Suid-Afrika gevestig toe die heel eerste wasgoedmas­jiene bekend gestel is. Jy het net een doppie Skip Anti-Ageing* Detergent nodig om jou klere te beskerm. Verbruiker­s vertrou Skip as ’n ekspert in die versorging van klere. Hulle verwag ook dat Skip vir hulle die nuutste, tegnologie­s gevorderds­te produkte op die winkelrak sal plaas om na hul klere om te sien.

Skip is ’n premium-handelsmer­k wat spesialise­er in die kragtige skoonmaak van klere met die belofte #PowerOfCar­e. Dit bevat die gevorderds­te formule om vlekke te verwyder en klere skoon te hou. Die formule los heeltemal op gedurende die was, en dring tot die diepste vlakke deur om klere te was en te versorg – met die maksimum akkuraathe­id en sonder om ’n neerslag agter te laat.

* Vyf voordele soos gegrond op laboratori­umtoetse op uitgesoekt­e materiale. Resultate kan verskil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa