Sarie

SOMER-MOET-HÊ’S

-

1 KIES LIG

Wees in die warm maande op die uitkyk vir ’n vogroom met ’n veerligte jel- of vloeibare tekstuur, maar wat steeds superbevog­tigend is.

2 SPROEI EN VERFRIS

’n Gesigsproe­i is wonderlik om jou vel in die somer te verfris en help om ekstra vog in te seël.

3 ONTHOU JOU SBF!

As die son jou wel bygekom het, wend dadelik ’n strelende jelroom met aalwyn aan om inflammasi­e te kalmeer.

 ??  ?? 1. Lancôme Hydra Zen Anti-Stress Glow Liquid Moisturize­r (R960) 2. Lulu & Marula Refreshing Tonic Mist (R300). Besoek luluandmar­ula.co.za 3. Aloe Unique After Sun Gel (R109). Besoek aloeunique.co.za 1 2 3
1. Lancôme Hydra Zen Anti-Stress Glow Liquid Moisturize­r (R960) 2. Lulu & Marula Refreshing Tonic Mist (R300). Besoek luluandmar­ula.co.za 3. Aloe Unique After Sun Gel (R109). Besoek aloeunique.co.za 1 2 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa