Sarie

WENKE VIR GRIMERING WAT HÓÚ

-

1 GEBRUIK ’N BASISLAAG . . .

voordat jy jou onderlaag aanwend. Kies ’n produk wat by jou veltipe pas.

2 DIE REGTE ONDERLAAG

Kies een wat nie maklik afvee nie, blinkheid in toom hou en ’n stralende mat-afwerking het. Woorde soos “longwearin­g”, “oil control” en “luminous matte” sal op die verpakking staan.

3 SET VIR DIE DAG

Rond jou grimering soggens af met ’n gesigsproe­i spesifiek ontwikkel om jou grimering in plek te hou

(setting spray).

 ??  ?? 1 2 3
1. Smudge Primer (R60). By Clicks 2. M.A.C Studio Fix Fluid SPF 15 (R530) 3. Wet n Wild Photofocus Natural Finish Setting Spray (R80). By Clicks
1 2 3 1. Smudge Primer (R60). By Clicks 2. M.A.C Studio Fix Fluid SPF 15 (R530) 3. Wet n Wild Photofocus Natural Finish Setting Spray (R80). By Clicks

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa