Sarie

LIG Ă NATUURLIK

-

Somergrime­ring gaan oor ’n moeitelose, stralende vel, aardse skakerings op jou oë en helder lippe, sê Kelly Paitaki, plaaslike grimeerkun­stenaar vir Chanel.

“Ek is mal oor terracotta oë vir die somer. Dink warm, koper skakerings met ’n tikkie perske en koraal by. Dit skep ’n natuurlike, songekuste effek.” Tik dan ’n roomverlig­ter op jou wangbene vir ’n gloei-vanbinne-voorkoms en rond alles af met ’n koraalpien­k lipstiffie wat jy sommer ook op jou wange aanwend. “Dit bring jou grimeervoo­rkoms mooi bymekaar.”

1. Chanel Les 4 Ombres in Golden Meadow (prys op aanvraag, beskikbaar vanaf Januarie)

2. Revlon Insta-Fix Skin Lights Highlighti­ng Stick (R160)

3. Sir John x WBeauty Dual Ended Cream Colour Stick in Susara (R180). By Woolworths-winkels en aanlyn

 ??  ?? 1 3 2
1 3 2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa