Sarie

VALENTYNSD­AG- vlegsels

-

Vlegsels is perfek vir jou romantiese afspraak omdat jy dit boheems óf gesofistik­eerd kan stileer. Vleg twee dun vlegsels aan die een kant van jou kop en steek dit by ’n lae, losgetrekt­e bolla in. Rond alles af met ’n glanssproe­i.

Balmain Silk Perfume spesiaal vir hare (R660). By glamit.co.za of superbalis­t.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa