Sarie

3 SOMER PARFUUMS

-

KERSFEES

’n Kombinasie van vrugteen warm speserynot­e maak die elegante Hugo Boss Boss Alive (R1 890 vir 80 ml EDP) geskik vir die dag of aand.

NUWEJAAR

Danksy verslawend­e note van sitrus, pienk peper en warm vanielje is Missguided Babe Night (R799 vir 80 ml EDP) ’n ideale partytjieg­eur. By Foschini

VALENTYNSD­AG

Flower by Kenzo se nuutste weergawe, Poppy Bouquet (R2 260 vir 100 ml EDP), is tegelyk vars en sensueel.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa