Sarie

MONICA HOU VAN

-

Om in ons moderne wêreld tyd te maak vir ’n gesig- of lyfbehande­ling is lankal nie meer ’n luukse nie, maar ’n noodsaakli­kheid. Placecol se Anti-Inflammato­ry and De-Stress Massage (R350 vir 45 minute) is ’n heerlike selfsorgbe­derf en boonop bekostigba­ar. Die terapeut het my nek, rug en arms sagkens gestrek en masseer met ’n aromatiese olie, en spesifiek op die stywer dele, soos my skouers, gefokus. Ek het opnuut besef watter ontspannin­g en koestering só ’n behandelin­g kan bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa