Sarie

PLAASVARS

-

Reeds meer as 120 jaar lewer Clover die beste produk wat die natuur kan bied aan SA gesinne: vars melk! Clover Fresh Milk bevat voedingsto­wwe en is so vars jy sal dink dit kom direk van die koei af. Die gehalte is danksy gesonde koeie, gevolg deur Clover se nuutste produksiem­etode: Clover Triple Protect™. Dit is ’n kombinasie van drie metodes uniek aan Clover: Dubbele suiwering – wat bakterieë verwyder

Diep verkoeling – wat voedingsto­wwe bewaar Ultraskoon verpakking – wat besmetting uitskakel. Beskikbaar in 2 liter-plastiek- en 2 liter-karton-houers, sowel as 1 liter-, 500 ml- en 250 ml-tetrahouer­s by kruidenier­swinkels landwyd

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa