Geen kaasbord is afgerond sonder Woolworths
se uiemarmelade nie. Die uie wat stadig gekook word, saam met die mosterdsaad, het ’n heerlike soetsuur geur en sagte tekstuur. Probeer dit saam met bobotie of kerrie of sit dit op ’n hamburger. Dis ook (ui-ters) lekker saam met beleë cheddarkaas. R71,99 vir ’n 500 g-potjie