Sarie

BO KRANS VIR ELKE SPESIALE DAG

-

’n Krans is nie net vir Kersfees nie. Draai ’n klompie lang takke (of klimop) in ’n groot sirkel om die krans te vorm. Om die taak te vergemakli­k kan jy ’n stuk draad of selfs hanger in ’n ringvorm buig en die takke daarom vleg. Hang dit op met elke spesiale geleenthei­d. Voeg bv. houtvoëltj­ies vir Kersfees by, rooi linte en harte vir Valentynsd­ag en kunseiers vir Paasfees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa