Sarie

Diep, donker fluweel

-

Paar jou kos en wyn soos

’n kenner! Die Robertson Winery Merlot 2020 is ’n ryk, donker robynrooi wyn met aromas van ryp pruim en swart kersie wat op die tong geproe kan word.

Dit word gekompleme­nteer deur goed geïntegree­rde vanieljeon­dertone van sagte hout en ’n fluweelafw­erking. Dié merlot is die perfekte metgesel vir pasta met tamatie as basis, ’n sampioenof truffelpas­ta, gebraaide lam en beesstertb­redie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa