Sarie

Terug op aanvraag

-

Vir diegene wat hul Savanna Angry Lemon kwaai gemis het, dis terug op aanvraag. Savanna Angry Lemon het ’n vars, droë smaak met ’n pikante suurlemoen­geur. Dit is “kwaad” omdat dit vars appelaroma­s met ’n tikkie sitrusgeur op die neus het; die sitrus maak dit “kwaad”. Bedien yskoud met suurlemoen in die nek van die bottel – so maklik soos dit!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa