Sarie

Beskerm jou vel teen sonskade

-

Die dra van ’n gesigroom met hoë UV-beskerming elke dag is belangrik, aangesien dit help om fyn plooitjies, pigmentasi­e en donker vlekke op jou gesig en nek te voorkom. Die niekleweri­ge NIVEA

Sun UV-gesigreeks met ’n antioksida­nt voel lig op jou vel en bevat Ultra-SpektrumBe­skerming met UVfilters wat jou teen UVA- en UVB-strale asook hoë-energiesig­bare-lig beskerm.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa