Sarie

TROETEL DIÉ ORGANISMES

-

Navorsing wys mikrobiota, die mikroörgan­ismes wat in ons dermkanaal lewe, kan sekere gesondheid­stoestande beïnvloed. Dit sluit in pyn, outisme, vetsug, hartvatsie­kte, angs, depressie en verspreide sklerose. Vrugte, neute en peulgewass­e is ’n goeie bron van vesel en plantvoedi­ngstowwe, terwyl gefermente­erde suiwel, soos maas (amasi plaaslik) en jogurt, heilsame bakteriële kulture bevat. Bron: Mpho Tshukudu, geregistre­erde dieetkundi­ge, tydens Danone se One Health Summit-webinaar

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa