Sarie

3 miljoen

-

Dis waarskynli­k hoeveel sterftes jaarliks wêreldwyd deur inentings vandag voorkom word. Daar is bewyse dat sommige Asiër- en Afrika-lande reeds 1 000 v.C. ’n vorm van inenting teen pokke gehad het. In 1796 het ’n Britse dokter en wetenskapl­ike, Edward Jenner, ’n seun met “koeipokke” ingeënt – die eerste Westerse entstof. Dit het uiteindeli­k gelei tot die uitwissing van pokke wat natuurlik voorkom.

Bron: eighty20.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa