Sarie

Wêreldgebe­ure wat ons vorm

- DEUR LYDIA VAN DER MERWE FOTO’S GETTY IMAGES/GALLO IMAGES

Dis nou al ’n jaar sedert die coronaviru­s ons lewe deurmekaar kom krap het . . . met die einde nog nie in sig nie. Die goue graal, ’n doeltreffe­nde entstof, is binne bereik. Maar met ’n vraagteken oor wanneer dit by my en jou gaan uitkom. Ons kan maar net bespiegel oor hoe ingrypend die virus ons lewe vorentoe gaan verander. Intussen wankel die wêreldekon­omie, steier die demokrasie in die VSA en elders, en styg depressiev­lakke.

Dis sekerlik nie die eerste keer dat ’n gebeurteni­s so ’n radikale effek op ons handel en wandel het nie. Trouens, dis onmoontlik om alles hier te noem. Ons sou dan by Adam moes begin, en genoeg boeke op die aardbol is daar nie. Kom ons laat die kollig dus op die Westerse beskawing val.

 ??  ?? Die Kolosseum in Rome is gebou tussen 70-80 n.C.
Die Kolosseum in Rome is gebou tussen 70-80 n.C.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa