Sarie

Dra dit só: 1 item, 4 maniere

SARIE Voorbladge­sig 2020 Nicqie Robinson wys hoe jy Pantone se kleur van 2021 – Illuminati­ng Yellow – kan dra en dat dit by enige persoonlik­heid pas

- ITEM VAN DIE MAAND Heldergeel romp, Woolworths

Baie van ons haak vas in ’n groef oor hoe ons uitrusting­s meng en pas en watter kleure ons dra, bloot omdat ons bang is om te eksperimen­teer. Maar ek wil jou inspireer om anders te dink. Vra jouself: Wat is my stylpersoo­nlikheid? Dit gaan bepaal hoeveel jy bereid is om te waag wanneer jy met interessan­te en unieke kleurkombi­nasies begin speel. Juis omdat die Pantone-geel so helder is, kan jy as jy versigtig is, begin deur ’n kledingstu­k te koop wat ver van jou gesig is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa