Sarie

Woondinge

- DEUR LOUNETTE FOURIE & ANITA ROSSOUW

1 Hang die mandjie op en neem dit saam winkel toe vir jou groente (mandjie R300, haak R95), baskiti.co.za 2 Slaap salig onder beddegoed wat van ’n linnemengs­el gemaak is (duvetoortr­eksel en twee kussingslo­pe: koningin- en koninggroo­tte, R1 500 en R1 700 onderskeid­elik), Haus by Hertex 3 ’n Hanglamp van koper met amberkleur­ige glas gee glans en elegansie (R1 300), K. Light 4 Die handgeweef­de raffiamand­jie is eie aan Afrika (R690), Design Afrika 5 Natuurlike linne en ’n litografie­se afdruk maak die kussing besonders (R950), evolutionp­roduct.co.za 6 Die koffietafe­l is na die Tankwa-Karoo genoem (R2 950), Incanda 7 So ’n bank sal by enige dekorstyl pas (R10 999), @home 8 Die stoel is van soliede hout en leer (R6 995), Block & Chisel 9 Die effens gekurfde sitplek van die kroegstoel sorg vir gemak (R3 295), Block & Chisel 10 Daar’s altyd plek vir ’n ekstra kas (R9 299), Zara Home 11 ’n Nuwe voorkoms vir die tradisione­le riempiesba­nk (R8 995), Weylandts

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa