Sarie

Sudoku en blokraaiwe­nners

-

’n Berugte reeksmoord­enaar slaan in stormweer op vroue in die Kaap toe, en dis Rooi en Kassie wat hom moet vastrek. Maar hoe spoor jy ’n miljoenêr-ontsnapte op wat die polisie al jare ontglip, geen digitale spoor los nie – en boonop sy slagoffers se hart steel deur hulle net een kyk te gee?

Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverli­ef op ’n aanvallige mede-seëlversam­elaar.

Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas by die Spesiale Spookeenhe­id verdink dat sy hul ondersoek doelbewus in die wiele ry. Kassie weet hy moet haar onskuld bewys.

Intussen word nóg Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa