Sarie

SURVIVORS OORLEEF NOU IN SA

-

Die agste seisoen van die werklikhei­dsreeks Survivor SA skop op 3 Junie op M-Net 101 af aan die Wildekus in die Oos-Kaap, die eerste keer dat dié reeks in Suid-Afrika verfilm is. Dit alles binne ’n veilige en geïsoleerd­e Covid-vrye “borrel” – nie eens die media is genooi nie. Survivor SA: Immunity Island word deur Nico Panagio aangebied en is in vennootska­p met die Oos-Kaapse Ontwikkeli­ngskorpora­sie geskiet.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa