Sarie

2DE VOORBLAD VIR Kamala

-

Die Amerikaans­e Vogue het ’n tweede weergawe van hul Februarie-uitgawe gedruk nadat die voorblad van Kamala Harris, eerste swart vrou as visepresid­ent van die VSA, wyd gekritisee­r is. Die foto waarop sy swart jeans, ’n baadjie en Conversete­kkies dra, is beskryf as disrespekv­ol teenoor die visepresid­ent, swak belig en dat haar vel uitgewas lyk. Anna Wintour, hoofredakt­eur van Vogue, het seker nie swart vriende en kollegas nie, het die bekroonde dramaturg Wajahat Ali getwiet. Op die tweede voorblad – oorspronkl­ik vir hul digitale uitgawe – dra sy ’n ligblou pak teen ’n goue agtergrond. Bron: CNN.com

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa