Sarie

AS GEWOONTES JOU KORTWIEK

-

Het jy ’n gewoonte wat jou terughou? Met sy boek wil Pepe Marais, medestigte­r van die handelsmer­ken kommunikas­iegroep Joe Public United, ánder help om hul potensiaal te verwesenli­k. Soos hy self gedoen het nadat hy veertien jaar gelede ’n laagtepunt in sy sake- en persoonlik­e lewe bereik het. Hy deel die gewoontes wat in sy pad gestaan het, en die nuwes waarmee hy dit vervang het. (Tracey McDonald Publishers, R250) pepemarais.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa