Sarie

WÉÉR NOMMER 1

-

Die Niagara-waterval in Ontario, Kanada, was die afgelope jaar weer die waterval wat die meeste op Instagram gedeel is – met 3,4 miljoen hutsmerke op dié sosialemed­iaplatform. Die Iguazu-waterval tussen Argentinië en Brasilië is tweede met net oor 1 miljoen plasings en Ysland se Gullfoss is in die derde plek met 329 576 Instahutsm­erke. Soektogte na reisbestem­mings het weens die pandemie die hoogte ingeskiet soos mense hul liefde vir reis deur die kuberruim moes bevredig. Bron: showerstoy­ou.co.uk

 ??  ?? REGS Die Niagara-waterval in Ontario, Kanada.
REGS Die Niagara-waterval in Ontario, Kanada.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa