Sarie

WAT JY NIE VAN VANES WEET NIE

-

Haar spirit animal is ’n kameelperd. Sy het ’n kameerol, ’n volle

10,4 sekondes lank, in die fliek Griekwasta­d gehad.

Sy is halfblind in haar een oog. Haar afrigters kon nooit verstaan hoe sy so goed netbal kan speel nie.

Sy het haarself eenkeer in Durban vier uur lank in die toilet toegesluit terwyl ape die huis afbreek.

Haar sportonder­klerereeks, Proudfit (Proudfit Sport op Facebook), wat vormdrag in groot maat aan sportspann­e verskaf het, is nou beskikbaar vir almal. Sy beplan ook ’n klerereeks en skoene vir lang vroue, want sy wéét hoe ’n gesukkel dit is om geholpe te raak. Sy self dra ’n nommer 9/10-skoen.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa