Sarie

SKRYF IN VIR

SARIE VOORBLADGE­SIG

-

Jy moet minstens 18 wees en matriek voltooi het

(nie in 2021 in matriek wees nie) ’n SA of Namibiese burger wees en in dié lande woon Skryf met drie verskillen­de foto’s in op voorbladge­sig.sarie.com (sien langsaan) Foto’s met digitale filters sal nie oorweeg word nie Inskrywing­s sluit op 10 Mei om 23:59

40 semifinali­ste word gekies: die beoordelaa­rs kies 36, PLUS julle, die lesers, kies vier op voorbladge­sig. sarie.com Die 40 semifinali­ste sal gevra word om ’n video van 30 sekondes te maak en hulself bekend te stel (’n voorbeeld sal aan elkeen verskaf word)

Hul inskrywing­sfoto’s verskyn in die Julie/Augustusui­tgawe Die Top-10, gekies deur die beoordelaa­rs, se inskrywing­sfoto’s sal in Julie op SARIE.com verskyn

Die wenner, gekies deur die beoordelaa­rs, word in die September/Oktober-uitgawe aangewys Die wenner verskyn op SARIE se Desember/Januarie-voorblad – die gróót prys! LW: Administra­siegeld van R100 per inskrywing is betaalbaar

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa