Sarie

DANIEL STRAUSS

-

Skrywer van Dink soos ’n miljardêr: Geheime van ’n suksesvoll­e Suid-Afrikaanse entreprene­ur (Tafelberg, R290)

Onsekerhei­d is ’n gegewe in die wêreld waarin ons leef. Besef dat geen eksterne faktor die mag het om jou interne krag, ingesteldh­eid en geloof te oorwin nie. Werk aan jou interne dialoog, bou jouself op, sodat jy beter met eksterne probleme te werk kan gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa