Sarie

WAYDE VAN NIEKERK

-

Olimpiese atleet

Moenie so fokus op doelwitte nie, doen eerder waarvoor jy lief is. Daardie ding wat jou elke oggend opgewonde maak om op te staan – dít moet jou doelwit wees. Dan sal jy hard werk en daarin goed vaar, alles sal in plek val. Maar druk dan ook deur wanneer dinge soms moeilik raak. So bereik jy jou drome . . . dis eintlik eenvoudige­r as wat ons dit soms maak!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa