Sarie

JAWAAHIER PETERSEN

-

Aktrise

Die jaar het my gewys vandag se jeug is in ’n bevoorregt­e posisie met nuwe vryhede, ’n nuwe lewensuitk­yk, en die mag om wêreldwyd saam te staan met behulp van die tegnologie. Gebruik daardie voorreg verantwoor­delik om ’n verskil te maak – nie net nou nie, maar ook vir die nageslag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa