Sarie

LOUIS JANSEN VAN VUUREN

-

Kunstenaar en skrywer van Amper Frans: ’n Lewe van fanfare en faux pas (Jonathan Ball)

Ons lewe asof daar ’n tweede planeet bestaan waarheen ons kan verkas. Die nuwe garde erf die planeet in ’n prekêre toestand. Lig jouself in en begin vandag om dinge te verander. Geen poging is gering nie, want ons moet ons leefwyse op alle vlakke verantwoor­delik verander. As jy dink omgewingsk­wessies is minder belangrik as die ekonomie, probeer jou asem ophou terwyl jy jou geld tel!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa