Sarie

IVAN BOTHA

-

Akteur, regisseur en vervaardig­er 2020 was ’n hele leeftyd in een jaar – vol hoogte- en laagtepunt­e. Ons is getoets, emosioneel, geestelik en fisiek. Ons het die daaglikse, klein, eenvoudige wonderwerk­e in ons lewe weer raakgesien en waardeer. Ons het seergekry en weer opgestaan, veranderd maar nader aan wie ons werklik is. Ons het geleer ons is buigbaar maar nie maklik breekbaar nie. Onthou dit. Wees in die hier en nou, sê genoeg vir die mense om jou jy het hulle lief. Maak ’n verskil. Moenie jouself te ernstig opneem nie. Dra sonblok.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa