Sarie

DIRK STOLTZ

-

Akteur

Alles is tydelik, goed én sleg. Die virus is hopelik een van die dae net ’n slegte herinnerin­g, maar so ook is die mense in jou lewe nie ’n gegewe nie – waardeer hulle, wees lief vir hulle. Die pandemie het baie van ons se oë oopgemaak vir wat belangrik is. Hopelik sal ons vorentoe minder sukses najaag en meer fokus op wat ons reeds het. Wees dankbaar en lééf – ons almal kry net een kans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa