Sarie

BERNÉ THERONLAUB­SCHER

-

Mede-eienaar van

Theron & Theron Designs Uitdagings sal altyd oor jou pad kom – soms is jy voorbereid, soms glad nie. Onthou dan dat elke storm verbygaan en gebruik die geleenthei­d om te leer, aan te pas en karakter te bou. Soek ’n manier om aan te beweeg, al beteken dit jy moet soms 180 grade omdraai. Wees oop vir daardie veranderin­g, want die lewe is ’n voortduren­de reis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa