Sarie

DIE SWART DOOD

-

Builepes, of die Swart Dood, het ’n geskatte 30% tot 60% van die Europese bevolking uitgewis. (Covid-19 klink na ’n vulletjie hierteen.) Dit het tot ’n arbeidstek­ort gelei, wat beteken het kleinboere het meer geld gekry en ’n groter keuse gehad vir wie hulle wou werk. Beskikbare grond was baie en landhere moes werkstoest­ande meer aanloklik maak. Lyfeienska­p het feitlik verdwyn en kleinboere sou die “goue eeu” van voorspoed nie gou vergeet nie. Toe die landhere dekades later dié regte probeer inkatrol, het die kleinboere vasgeskop. REGS ’n Uitbeeldin­g in 1349 van die plaag in Basel, Switserlan­d.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa