Sarie

GUTENBERG-DRUKPERS

-

Johannes Gutenberg se uitvindsel word deur sommige as dié belangriks­te in die geskiedeni­s beskou. Boeke was voorheen handgemaak, duur en net monnike, akademici en die rykstes beskore. Die meeste leesmateri­aal was dus godsdienst­ige tekste of amptelike dokumente. Nou was literatuur, politieke pamflette en ander inligting beskikbaar en bekostigba­ar vir die gewone ouens. Kennis was nie langer beperk tot ’n uitverkore minderheid nie. REGS ’n Bladsy uit die Gutenberg-Bybel wat in 1455 op die Gutenberg-drukpers gedruk is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa