Sarie

KOLONIALIS­ME

-

Europese kolonialis­me skop in die 15de eeu af met Spanje en Portugal se verkenning van die Amerikas, die kus van Afrika, die Midde-Ooste, Indië en Oos-Asië. Nasies het nog altyd hul grense probeer uitbrei om nuwe hulpbronne en rykdom te bekom en hul militêre spiere te wys. Europese nasies beywer hulle nou om die septer oor verskillen­de volkere te swaai en hul eie kultuur en taal daarop af te dwing. REGS ’n Voorstelli­ng van die koms van Jan van Riebeeck aan die Kaap in 1652 deur die kunstenaar GS Smithard (1873-1919).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa